J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 1
RE
PUBLIC OF SOUTH AFRICA
V
ORM 1
[Regulasie 11]
AANSOEK OM BYSTAND TEN OPSIGTE VAN HOËR ONDERWYS EN OPLEIDING
WET OP DIE BEVORDERING VAN NASIONALE EENHEID EN VERSOENING, 1995 (WET 34 VAN 1995)
LEES EERS DIE VOLGENDE
Slegs ‘n persoon wat
(a) deur die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK) bevind is ‘n slagoffer te wees ; of
(b) ‘n familielid,soos byvoorbeeld die kind, of ‘n afhanklike van ‘n slagoffer, soos byvoorbeeld ‘n kleinkind of gade, mag aansoek om
bystand doen.
Om vir bystand te kwalifiseer─
Onthou om die vereiste dokumente wat die inligting wat in hierdie vorm verstrek word, bevestig, aan te heg, byvoorbeeld
gesertifiseerde kopieë van ‘n identiteitsboek en bewys van inkomste, anders gaan u aansoek nie oorweeg word nie.
SPERDATUM VIR INHANDIGING VAN AANSOEKVORMS: 30 SEPTEMBER
ELKE JAAR VIR DIE VOLGENDE AKADEMIESE JAAR
A. BESONDERHEDE VAN PERSOON WAT VORM INVUL
1. Titel:
(Mnr, Me, Mev, Dr)
2. Van:
3. Volle name:
4. ID nommer:
5. Geboortedatum:
6. Geslag:
*Manlik / Vroulik
7. Hoogste vlak van
onderwys:
8. Kontakbesonderhede:
* Woonadres / Woonadres van ander persoon (indien toepaslik):
(Verskaf hieronder die adres waar u woon en waarheen u pos gestuur kan word. Indien u nie ‘n adres het nie,
verstrek die adres van ‘n ander persoon wat gekontak kan word, bv kerk, skool, gemeenskapsleier ens..)
* Posadres / Posadres van ander persoon (indien toepaslik):
Telefoonnommers:
Huis: ( ) Werk: ( ) Sel no:
‘n Kwesbare huishouding is ‘n huishouding bestaande uit vier of meer lede waar:
*
*
*
*
*
die meerderheid lede ouer as 65 jaar oud is;
die meerderheid lede maatskaplike bystand ontvang;
een lid fisies of verstandelik gestremd is;
een van die lede onder die ouderdom van 18 jaar is en moet werk; of
slegs een lid werk.
‘n Huishouding bestaan uit die gade, kinders, kleinkinders, ouers en grootouers van ‘n slagoffer.
(a) moet die huishouding waarvan die persoon wat bystand benodig, n lid is, nie meer as R290 927,00 bruto inkomste per jaar
verdien nie; of
(b) die persoon wat bystand benodig, moet ‘n lid vann kwesbare huishouding wees.
(c) die persoon wat bystand benodig, moet by ‘n publike Universiteit/TVET Kollege ingeskryf wees en SLEGS vir voorgraadse
studente.
J 948
Department of Justice and Co
nstitutional Development Page 2
9. (a) Vul u hierdie vorm namens iemand anders in?
*Ja / Nee
(b) Indien u hierdie vorm namens iemand anders invul, voltooi ook Deel B (B1 & B2) hieronder.
10. Indien u aansoek om bystand doen, vul die volgende in:
(a) Is u ‘n slagoffer? *Ja / Nee
(b) Indien u nie ‘n slagoffer is nie,
(i) wat is die slagoffer se naam? ……………………………………………………………..
(ii) is u ‘n familielid of afhanklike van ‘n slagoffer? *Ja /Nee
(c) Indien u ‘n familielid of afhanklike van ‘n slagoffer is, wat is u verwantskap met die slagoffer:
..……………………………................................................................................................
(bv. is u die gade, kind, kleinkind of broer of suster van ‘n slagoffer)
11. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?: *Ja / Nee
(b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:
…………………………………………......................……………………………………..…………………………….
………………………………………......................………………………………………………………………………
________________________ ____________________
Handtekening Datum
B.1 BESONDERHEDE VAN PERSOON WAT BYSTAND BENODIG
Vul hierdie deel slegs in indien u namens ‘n ander persoon aansoek om bystand doen. Verskaf hier die besonderhede van die
persoon wat bystand benodig.
1. Titel:
(Mnr, Me, Mev)
2. Van:
3. Volle name:
4. ID nommer:
5. Geboortedatum:
6. Geslag:
*Manlik / Vroulik
7. Hoogste vlak van
onderwys:
8. Kontakbesonderhede:
*
Woonadres / Woonadres van ander persoon (indien toepaslik):
(Verstrek hieronder die adres waar die persoon wat bystand benodig woon en waarheen sy of haar pos gestuur
kan word. Indien hy of sy nie ‘n adres het nie, verstrek die adres van ‘n ander persoon wat gekontak kan word,
bv kerk, skool, gemeenskapsleier ens..)
* Posadres / Posadres van ander persoon (indien toepaslik):
Telefoonnommers: Huis: ( ) Werk: ( ) Sel no:
*Ja / Nee
9. Is die persoon wat bystand benodig:
(a) n Slagoffer?
(b) Indien hy of sy
nie n slagoffer is nie,
(i) wat is die slagoffer se naam? ..........................................................................................................................
(ii) is hy of sy n familielid of afhanklike van ‘n slagoffer
Ja
/
Nee
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 3
(c) Indien hy of sy ‘n familielid of afhanklike van ‘n slagoffer is, wat is sy of haar verwantskap met die slagoffer:
...……………………………....................................................................................................................................
(bv is hy of sy ‘n gade, kind, kleinkind of broer of suster van ‘n slagoffer)
10. (a) Het die persoon wat bystand benodig enige gestremdheid?
*Ja / Nee
(b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremdheid:
…………………………………………......................………………………………………………………………….
……………………………………......................……………………………………………………………………….
___________________________________ ____________________
Handtekening van die persoon wat die vorm
invul namens die persoon wat bystand benodig Datum
B.2 BESONDERHEDE VAN FINANSIËLE BYSTAND/HULP/TOEGEWINGS ONTVANG DEUR PERSOON WAT
BYSTAND BENODIG
Vul hierdie deel slegs in indien die persoon wat bystand benodig enige vorm van bystand van die Staat ontvang het, insluitend die
Nasionale Skema vir Finansiële Bystand vir Studente of van ‘n instansie beoog in die “Skills Development Act”, of van sy of haar
werkgewer, byvoorbeeld ‘n beurs of enige afslag of vrygestel is van die betaling van fooie. Dui die vorm van bystand en die bedrag
wat ontvang is hier aan.
1. Naam van die instansie / persoon wat die bystand / hulp verleen het / gaan verleen:
………………………………………………….……………………………………………………………….…………………
2. Die jaar waarvoor die hulp / bystand ontvang is / gaan ontvang word: ...................................................................
3. Aard en bedrag van die hulp / bystand ontvang / ontvang te word: ……………………………………………..….……
………………………………………………….…………………………………………………………………………………
4. Voorwaardes verbonde aan die hulp / bystand: ......................................................................................................
……………………………………………………………………………………………………………………….……..……
(Heg dokumente aan om bovermelde inligting te ondersteun.)
C. VORM VAN BYSTAND WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD
Neem kennis dat bystand slegs verleen sal word ten opsigte van programme wat tot n kwalifikasie lei. Die vorme van bystand sluit
in fooie (soos registrasiekoste, onderrigkoste, koste met betrekking tot studente-berading, werkplasing en ander administratiewe
kostes), akkommodasie en vervoertoelae, ‘n toelaag vir maaltye, ‘n toelaag vir die aankoop van handboeke en 'n toestel, ‘n bedrag
om skuld by ‘n kollege of instansie vir hoër onderwys te delg en ‘n toelaag wanneer 'n persoon werk as deel van sy of haar
leerlingskap of vakleerlingskap.
C.1 BYSTAND VIR ONDERWYS EN OPLEIDING VIR VOLWASSENES (Reg 5)
Neem kennis dat die hoogste vlak van onderwys wat ingevolge kategorie C.1 aangebied word, soortgelyk is aan graad 9.
Neem verder kennis dat hierdie vorm van bystand slegs verleen kan word indien jy sestien jaar of ouer is.
I. Bystand ten opsigte van fooie en handboeke:
Indien bystand ten opsigte van fooie en handboeke benodig word, vul die volgende in:
1. Jaar ten opsigte waarvoor bystand benodig word: …..........….........
2. Besonderhede van sentrum:
(a) Naam van die sentrum: ……………………………………………………...................................................
(b) Adres van die sentrum: ………………….......................................................................
...........................
…………………………………………………………………..……..…………...............................................
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die sentrum geleë is.)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 4
3. Totale bedrag van fooie betaalbaar aan die sentrum: ...........................................................
(Heg bewys van registrasie by die sentrum aan en van die bedrag betaalbaar. Dui aan of die bedrag betaalbaar is per jaar of
vak of module.)
4. Bedrag benodig vir aankoop van handboeke: ……………………………………………
5. Bankbesonderhede van die sentrum in wie se rekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer: …………………………………..
Naam van bank: ………………............……………….……
Takkode: ……….............................................................…...
Rekeningnommer: ..………………..…………………………...
II. Bystand ten ospigte van vervoer:
Indien bystand benodig word ten opsigte van vervoer, vul die volgende in:
1. Wyse van vervoer gebruik te word deur die persoon wat bystand benodig: ..............................................
2. Besonderhede van instansie / persoon wat vervoer verskaf: …………………………………………..………
3. Afstand tussen woonplek van die persoon wat bystand benodig en die sentrum waar die program aangebied
word: ...................................................
4. Bedrag wat vir vervoer betaal moet word vir die jaar: ……………….
(Heg bewys van die bedrag aan en van die feit dat die persoon wat bystand benodig, van hierdie wyse van vervoer
gebruik maak.)
5. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer:
.................................................................................................
Naam van bank: ………………............………………….………
Takkode: ………................................................................…...
Rekeningnommer: …………………..…………………..………...
______________________________________________ ______________________
Handtekening van applikant of die persoon wat vorm Datum
invul namens die persoon wat bystand benodig
C.2 BYSTAND TEN OPSIGTE VAN VERDERE ONDERWYS EN OPLEIDING (Reg 6)
I. Bystand ten opsigte van fooie:
Indien bystand benodig word ten opsigte van fooie, vul die volgende in:
1. Jaar ten opsigte waarvoor bystand benodig word: ..............……….........
2. Besonderhede van kollege:
(a) Naam van kollege: ………………………………………........……..................
(Toepaslike bank moet bankstempel
hier aanbring om bank besonderhede
van sentrum te bevestig.)
(Toepaslike bank moet bankstempel
hier aanbring om bank
besonderhede van
instansie/persoon te bevestig.)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 5
(b) Adres van kollege: …………………............................................................................................
……………………………………………………..………………………...…….................................
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die kollege geleë is.)
3. Word die studies ten opsigte waarvan bystand benodig word, onderneem op ‘n voltydse of deeltydse basis of
deur middel van afstandsonderrig?: ............................. *Voltyds /Deeltyds /Afstandsonderrig
4. Totale bedrag van fooie betaalbaar aan die kollege: ...........................................................
(Heg bewys van registrasie by die kollege aan en van die bedrag betaalbaar aan die kollege. Dui aan of die bedrag per jaar
of vak of module betaalbaar is.)
5. Bankbesonderhede van die kollege in wie se bankrekening die geld betaal moet word :
Naam van Rekeninghouer: ...................................................
Naam van bank: ……………............…………………………
Takkode: ……….........................................................…...
Rekeningnommer: …………………..………………………..
II. Bystand ten opsigte van akkommodasie:
Indien bystand benodig word ten opsigte van akkommodasie, vul die volgende in:
1. Besonderhede van akkommodasie :
Naam van koshuis / losieshuis: ………………………………………………………….......
Adres van koshuis / losieshuis: ………………………………………………………….......
……………..................................................................................................................................
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die koshuis of losieshuis geleë is.)
2. Bedrag van losies wat per jaar betaal moet word:....................................................................
(Heg bewys aan van die bedrag betaalbaar en dat die persoon wat bystand benodig, akkommodasie huur.)
3. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer: …………………………..………
Naam van bank: …………………………………..……………
Takkode: ………………………..………………………………..
Rekeningnommer: ………………………..…………………….
III. Bystand ten opsigte van vervoer:
Indien bystand benodig word ten opsigte van vervoer, vul die volgende in:
1. Wyse van vervoer gebruik te word deur die persoon wat bystand benodig: ..........................................
2. Besonderhede van instansie / persoon wat vervoer verskaf: ……………………………………………...……
3. Afstand tussen woonplek van die persoon wat bystand benodig en die kollege waar die program aangebied
word: .................................
4. Bedrag wat vir vervoer betaal moet word vir die jaar: ……………….
(Heg bewys van die bedrag aan en van die feit dat die persoon wat bystand benodig, van hierdie wyse van vervoer
gebruik maak.)
hier aanbring om bank besonderhede
van kollege te bevestig.)
hier aanbring om bank besonderhede
van instansie/persoon te bevestig.)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 6
5. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer: ………………………………..
Naam van bank: ……………………………………………..
Rekeningnommer: ………………………..……………......
Takkode: …………………………………………….……….
IV. Bystand ten opsigte van handboeke:
Indien bystand benodig word ten opsigte van handboeke, vul die volgende in:
1. Bedrag benodig om handboeke te koop: ..........................................
2. Besonderhede van handboeke wat gekoop moet word: ……………………………………………………………
………………………………………………......…………………………………………………………….
…………………………………………………………………...…………………………………………….
………………………………………………………………………………...……………………………….
(Dui die naam van die outeur, die titel van die boek en die prys van elke boek aan.)
3. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Rekeningnommer: …………………..……………..........................
Takkode: ………………………..……………...................................
V. Bystand ten opsigte van maaltye:
Indien bystand ten opsigte van maaltye benodig word, vul die volgende in:
1. Die koste vir akkommodasie sluit die koste vir maaltye in: Ja / Nee
2. Vir hoeveel maande in die jaar word die toelaag benodig: ………..
3. Hoe dikwels moet die toelaag betaal word: ……………………………..
4. Bankbesonderhede van die instansie/persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Rekeningnommer: …………………..……………..........................
Takkode: ………………………..……………...........................
VI. Bystand ten opsigte van ’n toestel:
Indien bystand ten opsigte van ’n toestel benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag benodig om ’n toestel te koop: ………………
(Toepaslike bank moet bankstempel
hier aanbring om bank
besonderhede van
instansie/persoon te bevestig.)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bank besonderhede van
instansie/persoon te bevestig.)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig.)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 7
2. Besonderhede van die toestel wat gekoop moet word:
………………………………………………………………………………………………………………………………
………………………………………………………………………………………………………………………………
(Dui die naam, fabrikaat, model en prys van die toestel aan.)
3. Module en Diploma/Graad/Program waarvoor u geregistreer is:
……………………………………………………………………………………………….
(Indien u bystand van meer as R8 165,00 benodig om ‘n toestel te koop wat verpligtend vir die program,
opleiding of leer is, maak asseblief seker dat die motivering vir die toestel deur die hoof van die kollege op ‘n
briefhoof van die kollege aangegeheg is.)
4. Naam en adres van kollege waarby geregistreer: ……………………………………
5. Bankbesonderhede van die instansie/persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Rekeningnommer: …………………..……………..........................
Takkode: ………………………..……………...........................
VII. Bystand ten opsigte van die delg van skuld:
Indien bystand ten opsigte van skuld benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag van uitstaande skuld: ……………..
(Bewys van die skuld en die bedrag daarvan moet aangeheg word.)
2. Ten opsigte van watter jaar is die bedrag verskuldig: ………………..
3. Vir watter kwalifikasie is die bedrag verskuldig: ………………….
4. Besonderhede van die Kollege:
(a) Naam van kollege: ……………………………………………………………….
(b) Adres van kollege …………………………………………………………….
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde waar die instansie geleë is.)
5. Die persoon wie se skuld gedelg moet word, sal toegelaat word om te registreer by die kollege in die
volgende akademiese semester of jaar na die delging van die skuld: Ja / Nee
(Bewys van hierdie verklaring moet aangeheg word.)
6. Bankbesonderhede van die instansie/persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..……………....................
Rekeningnommer: …………………..…………….................
Takkode: ………………………..……………...........................
______________________________________________ ________
Handtekening van applikant of die persoon wat vorm invul Datum
namens die persoon wat bystand benodig
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig.)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 8
VIII.
Bystand ten opsigte van 'n hulptoestel:
Indien bystand ten opsigte van 'n hulptoestel benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag benodig om 'n hulptoestel te koop: ……………………………………..…………
(Heg bewys aan van die bedrag en van die feit dat die bystandtoestel benodig word)
2. Besonderhede van die hulptoestel wat gekoop moet word:
……………………………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………………………
(Dui die naam, fabrikaat, model en prys van die hulptoestel aan.)
3. Module en Diploma/Graad/Program waarvoor geregistreer is en wat die bogenoemde hulptoestel vereis:
…………………………………………………………..……………………………………………………………….
4. Naam en adres van kollege waarby geregistreer is: ……………………………………
5. Bankbesonderhede van die person/instelling in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..……………....................
Rekeningnommer: …………………..…………….................
Takkode: ………………………..……………...........................
______________________________________________ ________
Handtekening van applikant of die persoon wat vorm invul Datum
namens die persoon wat bystand benodig
IX. Bystand ten opsigte van menslike ondersteuning:
Indien bystand ten opsigte van menslike ondersteuning benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag benodig vir menslike ondersteuning: ……………………………………..
2. Besonderhede van die menslike ondersteuning benodig: ……………………………………………………….
…………………………………………………………………………………………………………………………
3. Besonderhede van die persoon wat menslike ondersteuning verskaf: ……………………………….……….
…………………………………………………………………………………………………………………………
4. Die persoon wat menslike ondersteuning verskaf sal by die student woon: Ja/ Nee.
5. Vir hoeveel maande van die jaar word die toelaag benodig:……………………….
6. Bankbesonderhede van die person/instelling in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..……………....................
Rekeningnommer: …………………..…………….................
Takkode: ………………………..……………...........................
______________________________________________ ________
Handtekening van applikant of die persoon wat vorm invul Datum
namens die persoon wat bystand benodig
X. Bystand ten opsigte van die betaal van 'n fooiskuld:
Indien bystand ten opsigte van die betaling van 'n fooiskuld benodig word, vul die volgende in:
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig)
J 948
Department of Justice and Co
nstitutional Development Page 9
1. Bedrag van die uitstaande skuld:…………………………………….…………..
(Bewys van die fooiskuld en die bedrag daarvan moet aangeheg word.)
2. Vir watter jaar is die bedrag verskuldig: ………………………………….……..
3. Vir watter kwalifikasie is die bedrag verskuldig: ………………………………………………………….…….
4. Besonderhede van die Kollege:
(a) Naam van Kollege:……………………………………………………………………………………………….
(b) Adres van Kollege: ……………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………………………………………
(Dui die fisiese adres, met ander woorde waar die inrigting geleë is, aan.)
5. Die persoon wie se skuld betaal moet word sal toegelaat word om by die Kollege te registreer in die
v
olgende akademiese semester of jaar na die betaling: Ja /Nee .
(Bewys van hierdie aanduiding moet aangeheg word.)
6. Bankbesonderhede van die person/instelling in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
N
aam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..……………....................
Rekeningnommer: …………………..…………….................
Takkode: ………………………..……………...........................
____
__________________________________________ ________
Handtekening van applikant of die persoon wat vorm invul Datum
namens die persoon wat bystand benodig
C.3 BYSTAND TEN OPSIGTE VAN HOËR ONDERWYS (Reg 7)
Neem kennis dat die bystand in C.3 vir persone is wat graad 12 geslaag het en wat aan ‘n universiteit of technikon
wil studeer. Neem verder kennis dat die bystand beperk is tot voorgraadse studente alleenlik.
I. Bystand ten opsigte van fooie:
I
ndien bystand benodig word ten opsigte van fooie, vul die volgende in:
1.
Jaar ten opsigte waarvoor bystand benodig word: …....…….........
2.
Besonderhede van inrigting:
(a) Naam van inrigting: …………………………………………..………..............................................
(b) Adres van inrigting: …………………..........................................................................................
……………………………………………………………............………………............................................
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die inrigting geleë is.)
3.
Word die studies ten opsigte waarvan bystand benodig word, onderneem op ‘n voltydse of deeltydse basis of
deur middel van afstandsonderrig?: *Voltyds /Deeltyds: /Afstandsonderrig
4
. Totale bedrag van fooie betaalbaar aan die inrigting: ...........................................................
(Heg bewys van registrasie by die inrigting aan en van die bedrag betaalbaar aan die inrigting. Dui aan of die
bedrag per jaar of vak of module betaalbaar is.)
5. Bankbesonderhede van die inrigting in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 10
Naam van Rekeninghouer: ………………………..…………
Naam van bank: ………………………..……………...............
Rekeningnommer: …………………………………………….
Takkode: ………………………..…………………................
II. Bystand ten opsigte van akkommodasie:
Indien bystand benodig word ten opsigte van akkommodasie, vul die volgende in:
1. Besonderhede van akkommodasie:
Naam van koshuis / losieshuis: ….....………………………………………..........................
Adres van koshuis / losieshuis: …………………………………………………………………………………............
……………............................................................................................................................................................
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die koshuis / losieshuis geleë is.)
2. Bedrag van losies per jaar wat betaal moet word: ..................................................................
(Heg bewys van die bedrag betaalbaar aan en dat die persoon wat bystand benodig, akkommodasie huur.)
3. Bankbesonderhede van die inrigting / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer: ………………………..…
Naam van bank: ………………………………………
Rekeningnommer: ………………………..……………
Takkode: ………………………………………………..
III. Bystand ten opsigte van vervoer:
Indien bystand benodig word ten opsigte van vervoer, vul die volgende in:
1. Wyse van vervoer gebruik te word deur die persoon wat bystand benodig: ………………………………..
2. Besonderhede van instansie / persoon wat vervoer verskaf: …………………………….......…………………
3. Afstand tussen woonplek van die persoon wat bystand benodig en die inrigting waar die program aangebied
word: .................................
4. Bedrag wat vir vervoer betaal moet word vir die jaar: ……………….
(Heg bewys van die bedrag aan en van die feit dat die persoon wat bystand benodig, van hierdie wyse van vervoer
gebruik maak.)
5. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer: ………………………….………..
Naam van bank: ………………………..………………..…….
Rekeningnommer:……………………………………………….
Takkode: ………………………..…………………………….…
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bank besonderhede van inrigting
te bevestig.)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om bank
besonderhede van inrigting/persoon
te bevestig.)
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van
instansie/persoon te bevestig.)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 11
IV. Bystand ten opsigte van handboeke:
Indien bystand benodig word ten opsigte van handboeke, vul die volgende in:
1. Bedrag benodig om handboeke te koop: ..........................................
2. Besonderhede van die handboeke wat gekoop moet word:
……………………………………………………………......................................................................
……………………………………………………….......…………………………………………………….
……………………………………………………….......…………………………………………………….
……………………………………………………….......…………………………………………………….
(Dui die name van die outeur, die titel van die boek en die prys van elke boek aan.)
3. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer: ………………………..………
Naam van bank: ………………………..……………….........
Rekeningnommer: …………………………………………
Takkode: ………………………..……………....................
V. Bystand ten opsigte van maaltye:
Indien bystand ten opsigte van maaltye benodig word, vul die volgende in:
1. Die koste vir akkommodasie sluit die koste vir maaltye in: Ja / Nee
2. Vir hoeveel maande in die jaar word die toelaag benodig: ………..
3. Hoe dikwels moet die toelaag betaal word: ……………………………..
4. Bankbesonderhede van die instansie/persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………..………………......
Naam van bank: ………………………..……………..............
Rekeningnommer: …………………..…………….................
Takkode: ………………………..……………...........................
VI. Bystand ten opsigte van ‘n toestel:
Indien bystand ten opsigte van ’n toestel benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag benodig om ’n toestel te koop: …………..…
2. Besonderhede van die toestel wat gekoop moet word:
………………………………………………………………………………………………………………………………
………………………………………………………………………………………………………………………………
…………………………………………………………………………………………………………..………………….
(Dui die naam, fabrikaat, model en prys van die toestel aan)
3. Module en Diploma/Graad/Program waarvoor u geregistreer is:
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van
instansie/persoon te bevestig.)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 12
……………………………………………………………………………………………….
(Indien u bystand van meer as R8 165,00 benodig om ‘n toestel te koop wat verpligtend vir die program,
opleiding of leer is, maak asseblief seker dat die motivering vir die toestel deur die hoof van die kollege op ‘n
briefhoof van die kollege aangegeheg is.)
4. Naam en adres van instansie waar geregistreer is: ……………………………………
5. Bankbesonderhede van die instansie/persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Bankrekeningnommer: …………………..……………....................
Takkode: ………………………..……………....................................
VII. Bystand ten opsigte van die delging van skuld:
Indien bystand ten opsigte van skuld benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag van die uitstaande skuld: ……………..
(Bewys van die skuld en die bedrag daarvan moet aangeheg word.)
2. Ten opsigte van watter jaar is die bedrag verskuldig: ………………..
3. Vir watter kwalifikasie is die bedrag verskuldig: ………………….
4. Besonderhede van die instansie:
(a) Naam van instansie: ……………………………………………………………….
(b) Adres van instansie: …………………………………………………………….
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die instansie geleë is.)
5. Die persoon wie se skuld gedelg moet word, sal toegelaat word om te registreer by die instansie in die
volgende akademiese semester of jaar na die delging van die skuld: Ja / Nee
(Bewys van hierdie verklaring moet aangeheg word.)
6. Bankbesonderhede van die instansie/persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Rekeningnommer: …………………..……………..........................
Takkode: ………………………..……………...........................
______________________________________________ ____________
Handtekening van aansoeker of die persoon wat die vorm Datum
invul namens die persoon wat bystand benodig
VIII. Bystand ten opsigte van hulptoestel:
Indien bystand ten opsigte van 'n hulptoestel benodig word, vul die volgende in:
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 13
1. Bedrag benodig om 'n hulptoestel te koop: …………………………….
(Heg bewys van die bedrag en van die feit dat die hulptoestel benodig word, aan)
2. Besonderhede van die hulptoestel wat gekoop moet word:
……………………………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………………………
(Dui die naam, fabrikaat, model en prys van die hulptoestel aan.)
3. Graad waarvoor geregistreer is en waarvoor die bogenoemde hulptoestel benodig word:
……………………………………………………………………………………………………………………………
5. Naam en adres van inrigting waar geregistreer is: ……………………..
6. Bankbesonderhede van die instansie/persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Rekeningnommer: …………………..……………..........................
Takkode: ………………………..……………...........................
______________________________________________ _____________
Handtekening van aansoeker of die persoon wat die vorm Datum
invul namens die persoon wat bystand benodig
IX. Bystand ten opsigte van menslike ondersteuning:
Indien bystand ten opsigte van menslike ondersteuning benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag vir menslike ondersteuning benodig: ………………………………..……..
2. Besonderhede van die menslike ondersteuning benodig: ………………………………………………………..
……………………………………………………………………………………………………………………………
3. Besonderhede van die persoon wat menslike ondersteuning verskaf: ………………………………………….
……………………………………………………………………………………………………………………………
4. Die persoon wat menslike ondersteuning verskaf, sal by die student woon: Ja/ Nee.
5. Vir hoeveel maande van die jaar word die toelaag nodig:………………………………..…………….
6. Bankbesonderhede van die inrigting/persoon in wie se rekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: …………………………………..……..
Naam van bank: ………………………..…………….....................
Rekeningnommer: …………………..……………........................
Takkode: ……………………..……………....................................
______________________________________________ _________________
Handtekening van aansoeker of die persoon wat die vorm Datum
namens die persoon wat bystand benodig, invul
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om die
bankbesonderhede van die
inrigting/persoon te bevestig)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 14
X. Bystand ten opsigte van die betaal van fooiskuld:
Indien bystand ten opsigte van die betaal van 'n fooiskuld benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag van die uitstaande fooiskuld: ……………………………………………………………………………..
(Bewys van die fooiskuld en die bedrag daar van moet aangeheg word.)
2. Ten opsigte van watter jaar is die bedrag verskuldig: …………………………………………………………..
3. Vir watter kwalifikasie is die bedrag verskuldig: ……………………………………………………………….
4. Besonderhede van die Inrigting:
(a) Naam van Inrigting: …………………………………………………….………………………………………
(b) Adres van Inrigting: …………………………………………………………….………………………………
…………………………………………………………………………………………………………………….
(Dui die fisiese adres, met ander woorde, waar die Inrigting geleë is, aan.)
5. Die persoon wie se skuld betaal moet word sal in die volgende akademiese semester of jaar na die
betaling toegelaat word om by die inrigting te registreer: Ja/ Nee.
(Bewys van hierdie aanduiding moet aangeheg word.)
6. Bankbesonderhede van die Inrigting in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..………….…......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Rekeningnommer: …………………..……………..........................
Takkode: ………………………..……………...................................
___________________________________________ ___________________
Handtekening van aansoeker of die persoon wat die vorm Datum
namens die persoon wat bystand benodig, invul.
C.4 BYSTAND TEN OPSIGTE VAN VAARDIGHEIDSONTWIKKELING (Reg 8)
C.4.1 BYSTAND TEN OPSIGTE VAN LEERLINGSKAP OF VAKLEERLINGSKAP
Neem kennis dat ‘n persoon wie se aansoek om bystand goedgekeur is, sal slegs die toelae van R1 750,00 per maand ontvang
(Reg 8(1)(c)) gedurende die werkervaring-komponent van die leerlingskap of vakleerlingskap waarvoor hy of sy geregistreer is en
indien hy of sy voldoen aan die voorwaardes van die leerlingskap-ooreenkoms aangegaan met die werkgewer ingevolge die “Skills
Development Act”.
I. Bystand ten opsigte van fooie:
Indien bystand benodig word ten opsigte van fooie, vul die volgende in:
1. Jaar ten opsigte waarvoor bystand benodig word: ………..................
2. Besonderhede van leerlingskap of vakleerlingskap waarvoor bystand benodig word: .........................................
...............................................................................................................................................................................

3. Besonderhede van kollege:
(a) Naam van kollege: …………………………………………..………............................................
(b) Adres van kollege: ………………….........................................................................................
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die kollege geleë is.)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om die
bankbesonderhede van die
inrigting/persoon te bevestig)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 15
4. Totale bedrag van fooie betaalbaar aan die kollege: ...........................................................
(Heg bewys van registrasie by die kollege aan en van die bedrag betaalbaar aan die kollege. Dui aan of die bedrag per jaar
of vak of module betaalbaar is.)
5. Bankbesonderhede van die kollege in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer: ……………………….……………..……..
Naam van bank: ………………………..………………………………..
Rekeningnommer: …………………………………………………….…
Takkode: ……………………..……………..........................................
II. Toelae betaalbaar gedurende werkervaring-komponent van leerlingskap of vakleerlingskap:
Indien die toelae betaalbaar gedurende die werkervaring-komponent van die leerlingskap of vakleerlingskap aan
die persoon wat bystand benodig, betaal moet word, vul die volgende in:
1. Periode en jaar waarvoor die toelae betaal moet word: ...............................................................................
2. Besonderhede van werkgewer waar die persoon wat bystand benodig, gaan werk:
Naam van die werkgewer: ………………………………………….......................................................................
Fisiese adres van die werkgewer: …………………………………………………….............................................
3. Kontakbesonderhede van die werkgewer:
Telefoonnommer: …………………....................................
Selnommer: …………………....................................
Faksnommer: …………………....................................
4. Bankbesonderhede van die kollege in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer: …………………………..
Naam van bank: ………………………..……………..
Rekeningnommer: ……………………………………
Takkode: ……………………..……………........
III. Bystand ten opsigte van maaltye:
Indien bystand ten opsigte van maaltye benodig word, vul die volgende in:
1. Die koste vir akkommodasie sluit die koste vir maaltye in: Ja / Nee
2. Vir hoeveel maande in die jaar word die toelaag benodig: ………..
3. Hoe dikwels moet die toelaag betaal word: ……………………………..
4. Bankbesonderhede van die instansie/persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………..……………......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Rekeningnommer: …………………..……………..........................
Takkode: ………………………..……………...........................
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bank besonderhede van kollege te
bevestig.)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bank besonderhede van kollege te
bevestig.)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 16
IV. Bystand ten opsigte van ’n toestel:
Indien bystand ten opsigte van ’n toestel benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag benodig om ’n toestel te koop: ………………
2. Besonderhede van die toestel wat gekoop moet word:
…………………………………………………………………………………………………………………………………
…………………………………………………………………………………………………………………………………
…………………………………………………………………………………………………………………..…………….
(Dui die naam, fabrikaat, model en prys van die toestel aan.)
3. Module en Diploma/Graad/Program waarvoor u geregistreer is:
……………………………………………………………………………………………………………………………….
(Indien u bystand van meer as R8 165,00 benodig om ‘n toestel te koop wat ver
pligtend vir die program,
opleiding of leer is, maak asseblief seker dat die motivering vir die toestel deur die hoof van die kollege op ‘n
briefhoof van die kollege aangegeheg is.)
4. Naam en adres van instansie waarby geregistreer is: ……………………………………
5. Bankbesonderhede van die instansie/persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Rekeningnommer: …………………..……………..........................
Takkode: ………………………..……………...........................
______________________________________________ ________
Handtekening van aansoeker of die persoon wat die vorm Datum
invul namens die persoon wat bystand benodig
V. Bystand ten opsigte van 'n hulptoestel:
Indien bystand ten opsigte van 'n hulptoestel benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag benodig om 'n hulptoestel te koop: ………………………………………………………………….…………
(Heg bewys aan van die bedrag en van die feit dat die hulptoestel benodig word)
2. Besonderhede van die hulptoestel wat gekoop moet word:
…………………………………………………………………………………………………………………………………
(Dui die naam, fabrikaat, model en prys van die hulptoestel aan.)
3. Program voor geregistreer en wat die bogenoemde hulptoestel vereis: ….………………………………………
………………………………..………………………………………………………………………………………………
4. Naam en adres van Inrigting waar geregistreer is: ……………………………………………………………….……
………………………………..………………………………………………………………………………………………
5. Bankbesonderhede van die person/inrigting in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Rekeningnommer: …………………..……………..........................
Takkode: ………………………..……………...........................
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om
bankbesonderhede van die
instansie/persoon te bevestig)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om die
bankbesonderhede van die
inrigting/persoon te bevestig)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 17
______________________________________________ _________________
Handtekening van aansoeker of die persoon wat die vorm Datum
namens die persoon wat bystand benodig, invul.
VI. Bystand ten opsigte van menslike ondersteuning:
Indien bystand ten opsigte van menslike ondersteuning benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag benodig vir menslike ondersteuning: ………………………………………………………………………..
2. Besonderhede van die menslike ondersteuning benodig: ……………………………………………………….…..
3. Besonderhede van die persoon wat menslike ondersteuning verleen: …………………………………….……….
4. Die persoon wat menslike ondersteuning verleen sal by die student woon: Ja/ Nee.
5. Vir hoeveel maande in die jaar word die toelaag benodig:………………………………………………………....…
6. Bankbesonderhede van die person/inrigting in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van rekeninghouer: ………………………..………..……......
Naam van bank: ………………………..……………............................
Rekeningnommer: …………………..……………...............................
Takkode: ………………………..……………........................................
___________________________________________ _________________
Handtekening van aansoeker of die persoon wat die vorm Datum
namens die persoon wat bystand benodig, invul
VII. Bystand ten opsigte van die betaal van 'n fooiskuld:
Indien bystand ten opsigte van die betaal van 'n fooiskuld benodig word, vul die volgende in:
1. Bedrag van die uitstaande skuld: …………………………………………………………………………………….…..
(Bewys vandie fooiskuld en die bedrag daarvan moet aangeheg word.)
2. Ten opsigte van watter jaar is die bedrag verskuldig: …………………………………………………………….…..
3. Vir watter kwalifikasie is die bedrag verskuldig: …………………………………………………………………….….
4. Besonderhede van die Inrigting::
(a) Naam van Inrigting: ……………………………………………………………………………………………………
(b) Adres van Inrigting: ………………………………………………………………………………….……………….
…………………………………………………………………………………………………………………………..
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde waar die inrigting geleë is.)
5. Die persoon wie se skuld betaal moet word sal in die volgende akademiese semester of jaar na die betaling,
by die kollege registreer: Ja/ Nee.
(Bewys van hierdie verklaring moet aangeheg word.)
6. Bankbesonderhede van die inrigting/persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer: ………………………..……………......
Naam van bank: ………………………..…………….......................
Rekeningnommer: …………………..……………..........................
Takkode: ………………………..……………...........................
_____________________________________________________ ______________
Handtekening van aansoeker of die persoon wat die vorm namens Datum
die persoon wat bystand benodig, invul.
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om die
bankbesonderhede van die
inrigting/persoon te bevestig)
(Toepaslike bank moet
bankstempel hier aanbring om die
bankbesonderhede van die
inrigting/persoon te bevestig)
J 948
Department of Justice and Constitutional Development Page 18
D. BESONDERHEDE VAN SAMESTELLING VAN HUISHOUDING
n Huishouding
bestaan uit die gade, kinders, kleinkinders, ouers en grootouers van ‘n slagoffer.
1. Getal lede in huishouding: .......................
2. Getal lede in huishouding wat werk: .......................
3. Getal lede in huishouding wat ouer as 65 jaar is: ........................
4. Getal lede van die huishouding wat maatskaplike bystand ingevolge die Wet op Maatsakplike
bystand ontvang: .......................
5. Getal lede in huishouding wat fisies of liggaamlik gestremd is soos in artikel 9 van die Wet op
Maatskaplike Bystand bedoel: ........................
6. Getal lede in huishouding wat werk ten einde tot die inkomste van die huishouding by te dra en
wat onder die ouderdom van 18 jaar is: ........................
(Heg bewys aan ter ondersteuning van die inligting hierbo verskaf.)
E. BESONDERHEDE VAN INKOMSTE VAN LEDE VAN HUISHOUDING
Neem kennis dat dit nie nodig is om hierdie deel in te vul indien bystand ingevolge hierdie Regulasies voorheen aan die persoon
wat bystand benodig, verleen is nie.
Indien die spasie op hierdie bladsy voorsien nie voldoende is nie, vul die besonderhede op ‘n aparte bladsy/e in en heg die
bykomende bladsye by hierdie vorm aan.
Besonderhede van inkomste van lede van huishouding:
(Dui aan of dit ‘n pensioen, salaris, kommissie of seisoenaal is en indien dit seisoenaal is, verstrek besonderhede daarvan.)
Lid 1:
Volle name en Van:
……………………….............……………………………............................
ID no. ……………………….............……………………………............................
Bruto jaarlikse inkomste: ……………………….............……………………………............................
Aard van die inkomste: ……………………….............……………………………............................
Verwantskap met
slagoffer:
……………………….............……………………………............................
Lid 2:
Volle name en Van: ……………………….............……………………………............................
ID no. ……………………….............……………………………............................
Bruto jaarlikse inkomste:
……………………….............……………………………............................
Aard van die inkomste: ……………………….............……………………………............................
Verwantskap met
slagoffer:
……………………….............……………………………............................
Lid 3: Volle name en Van: ……………………….............……………………………............................
ID no. ……………………….............……………………………............................
Bruto jaarlikse inkomste: ……………………….............……………………………............................
Aard van die inkomste: ……………………….............……………………………............................
Verwantskap met
slagoffer: ……………………….............……………………………............................
J 948
Department of Justice and Co
nstitutional Development Page 19
Lid 4:
Volle name en Van: ……………………….............……………………………............................
ID no. ……………………….............……………………………............................
Bruto jaarlikse inkomste: ……………………….............……………………………............................
Aard van die inkomste: ……………………….............……………………………............................
Verwantskap met
slagoffer:
……………………….............……………………………............................
F. SERTIFIKAAT
Ek, ………………………………………………………………………………………………………………., sertifiseer hierby
dat die inligting wat ek hierbo verskaf het, korrek en na my beste wete waar is. Ek gee hiermee toestemming dat die
Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling die korrektheid van enige van my stellings kan nagaan. Ek is
bewus daarvan dat ek vervolg kan word indien ek valse inligting gee.
____
__________________________________________ ______________________
Handtekening van applikant of die persoon wat vorm Datum
invul namens die persoon wat bystand benodig
NOTA
Die aansoekvorm moet, nadat dit ingevul is, aan die toegewyde beampte voorgelê word
(a) elektronies aan die volgende adresse: TRCeducation@justice.gov.za ; of
(b) per geregistreerde pos aan die volgende adres: Die WVK Eenheid, Die Departement van Justisie en
Staatkundige Ontwikkeling, Privaatsak X81, Pretoria, 0001.