G.P.-S.81/816066
J 294
(81/816066)
STERFKENNIS
(Kragtens artikel 7 van die Boedelwet, 1965)
1. Van van oorledene 2. Volle voorname , 3. Identiteitsnommer 4. Bevolkingsgroep 5. Nasionaliteit 6. Beroep 7. Gewone verblyfplek(ke) gedurende die 12 maande wat die dood voorafgegaan het en die Provinsie(s) 8. Geboortedatum " 9. Geboorteplek 10. Datum van dood '.'..." " '
11. Het die oortedene 'n testament nagelaat? ' ' '...'..'.' '.
12. Huwelikstaat ten tye van dood 13. Indien getroud, plek waar getroud
14. Volle name van langslewende eggenoot/eggenote en sy/haar beroep : 15. Vermeld of huwelik binne of buite gemeenskap van goed was/of aanwasbedeling vantoepassing is """"""""""""""""""""""""""
"'" ,... (a) Na~m (name) van vooroorlede en geskeide eggenootleggenote (dui aan teenoor naam van elkeen 6f vooroorlede 6f gesl<ei)
(b) Datum van dood van vooroorlede eggenoot/eggenote ; 16. Kantoor/kantore van meester(s) waar vooroorledene(s) se boedel(s) geregistreer is en nommer(s) van boedel(s), indien beskikbaar
17. Volle name van kinders van oorledene (vermeld of meerderjarig of minderjarig, vooroorlede en, in laasgenoemde geval, of hulle
nakomelinge nagelaat het en, indien wel, die volle name van sodanige nakomelinge)
'.'.."' ' '..' '..'..." ' ' 18. Name van ouers van oorledene (vermeld'of ouers in lewe of oorlede is):
(a) Vader '...' ' ' ' (b) Moeder ...'
19. Naam en adres van persoon wat sterfkennis onderteken
' '.."..'..'..' '.
20. *Hoedanigheid
t21. (a) Was ondertekenaar by oorledene se dood aanwesig? (b) Indien antwoord op vorige vraag nee is, het ondertekenaar die oorledene na sy dood uitgeken?
dagop hede die
Gedateer te
...in die jaar.
van
Handtekening
* Vermeld of ondertekenaar langslewende eggenootl eggenote, naaste bloed- of aanverwant wat in die distrik woon waarin die dood
plaasgevind het, is; of deur sodanige eggenoot/eggenote, bloed- of aanverwant aangese is om hierdie kennisgewing te gee; of deur
die Meester aangese is om hierdie sterfkennis in te dien.
t Indien die antwoorde op beide vrae nee is, moet 'n sterftesertifikaat of 'n gesertifiseerde afskrif hiermee saam ingedien word.