J 946
Department of Justice and Constitutional Development Page 1
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
VORM 1
[Regulasie 10]
AANSOEK OM BYSTAND TEN OPSIGTE VAN BASIESE ONDERWYS
WET OP DIE BEVORDERING VAN NASIONALE EENHEID EN VERSOENING, 1995 (WET 34 VAN 1995)
LEES EERS DIE VOLGENDE
Slegs ‘n persoon wat
(a) deur die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK) bevind is ‘n slagoffer te wees; of
(b) die kind of ‘n afhanklike van ‘n slagoffer is, soos byvoorbeeld ‘n kleinkind, mag aansoek om bystand doen.
Om vir bystand te kwalifiseer-
Onthou om die vereiste dokumente wat die inligting wat in hierdie vorm verstrek word, bevestig, aan te heg, byvoorbeeld
gesertifiseerde kopieë van ‘n identiteitsboek en bewys van inkomste, anders gaan u aansoek nie oorweeg word nie.
SPERDATUM VIR INHANDIGING VAN AANSOEKVORMS: 30 SEPTEMBER
ELKE JAAR VIR DIE VOLGENDE AKADEMIESE JAAR
A. BESONDERHEDE VAN PERSOON WAT VORM INVUL
1. Titel:
(Mnr, Me, Mev, Dr)
2. Van:
3. Volle name:
4. ID-nommer:
5. Geboortedatum:
6. Geslag:
*Manlik / Vroulik
7. Kontakbesonderhede:
* Woonadres / Woonadres van ander persoon (indien toepaslik):
(Verstrek hieronder die adres waar u woon en waarheen u pos gestuur kan word. Indien u nie ‘n adres het
nie, verstrek die adres van ‘n ander persoon wat gekontak kan word, bv kerk, skool, gemeenskapsleier ens..)
* Posadres / Posadres van ander persoon (indien toepaslik):
‘n Kwesbare huishouding is ‘n huishouding bestaande uit vier of meer lede waar:
*
*
*
*
*
die meerderheid lede ouer as 65 jaar oud is;
die meerderheid lede maatskaplike bystand ontvang;
een lid fisiek of verstandelik gestremd is;
een van die lede onder die ouderdom van 18 jaar is en moet werk; of
slegs een lid werk;
‘n Huishouding bestaan uit die gade, kinders, kleinkinders, ouers en grootouers van ‘n slagoffer.
(a) moet die huishouding waarvan die persoon wat bystand benodig, ‘n lid is, nie meer as
R193 952,00 bruto inkomste per jaar
verdien nie; of
(b) die persoon wat bystand benodig, moet ‘n lid van ‘n kwesbare huishouding wees.
(c) die persoon wat bystand benodig, moet in ‘n publike skool ingeskryf wees.
J 946
Department of Justice and Constitutional Development Page 2
Telefoonnommers:
Huis: ( ) Werk: ( ) Sel no:
8. (a) Vul u hierdie vorm names iemand anders in?
*Ja / Nee
(b) Indien u hierdie vorm namens iemand anders invul, voltooi ook Deel B (B1 & B2) hieronder.
9. Indien u aansoek om bystand doen, vul die volgende in:
(a) Is u ‘n slagoffer?
*Ja / Nee
(b) Indien u nie ‘n slagoffer is nie,
(i) wat is die naam van die slagoffer? ………………………………………….
(ii) is u ‘n familielid of afhanklike van ‘n slagoffer?
*Ja / Nee
(c) Indien u ‘n familielid of afhanklike van ‘n slagoffer is, wat is u verwantskap met die slagoffer: ...........................
....................................................................................................................................................................................... (bv. is
u die gade, kind, kleinkind of broer of suster van ‘n slagoffer) .
10. (a) Indien u aansoek om bystand doen, het u enige gestremdheid?:
*Ja / Nee
(b) Indien wel, verstrek besonderhede van die gestremheid:
…………………………………………......................…………………………………………………………………………
…………………………………………......................…………………………………………………………………………
________________________ ____________________
Handtekening Datum
1. Titel:
(Mnr, Me, Mev)
2. Van:
3. Volle name:
4. ID-nommer:
5. Geboortedatum:
6. Geslag:
*Manlik / Vroulik
7. Kontakbesonderhede:
* Woonadres / Woonadres van ander persoon (indien toepaslik):
((Verstrek hieronder die adres waar die persoon wat bystand benodig woon en waarheen sy of haar pos gestuur kan
word. Indien hy of sy nie ‘n adres het nie, voerstrek die adres van ‘n ander persoon wat gekontak kan word, bv kerk,
skool, gemeenskapsleier ens..)
* Posadres / Posadres van ander persoon (indien toepaslik):
Telefoonnommers:
Huis: ( ) Werk: ( ) Sel no:
8. Is die persoon wat bystand benodig
(a) ‘n Slagoffer?
*Ja / Nee
(b) Indien hy of sy nie ‘n slagoffer is nie,
J 946
Department of Justice and Constitutional Development Page 3
(i) wat is die naam van die slagoffer? ……………………………………………………….
(ii) is hy of sy ‘n familielid of afhanklike van ‘n slagoffer?
*Ja / Nee
9. (a) Het die persoon wat bystand benodig enige gestremdheid?:
*Ja / Nee
J 946
Department of Justice and Constitutional Development Page 4
(Toepaslike bank moet bankstempel
hier aanbring om bank besonderhede
van skool te bevestig)
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van
persoon of instansie te bevestig)
J 946
Department of Justice and Constitutional Development Page 5
C.2 BYSTAND TEN OPSIGTE VAN ALGEMENE ONDERWYS (Reg 6)
I. Bystand ten opsigte van skoolgelde:
Indien bystand benodig word ten opsigte van skoolgelde, vul die volgende in:
1. Jaar ten opsigte waarvoor bystand benodig word: ……….........
2. Besonderhede van Skool:
Naam van Skool: ………………….............................................................................................................................
Adres van Skool: …………………..........................................................................................................................
………………………………………………………………...........................................…………………………………...
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van
persoon of instansie te bevestig)
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van
persoon of instansie te bevestig)
J 946
Department of Justice and Constitutional Development Page 6
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die skool geleë is.)
3. Totale bedrag van skoolgelde betaalbaar aan die skool: ..............................................................................................
(Heg bewys van registrasie by skool aan en van die bedrag betaalbaar aan die skool. Dui aan of die bedrag per jaar of termyn
betaalbaar is.)
4. Bankbesonderhede van die skool in wie se bankrekening die geld betaal moet word :
Naam van Rekeninghouer:
...........................................................................................
Naam van bank: ………………............……………...………
Takkode: ………..........................................................…...
Rekeningnommer: …………………..………………...……...
II. Bystand ten opsigte van akkommodasie:
Indien bystand benodig word ten opsigte van akkommodasie, vul die volgende in:
1. Besonderhede van plek van akkommodasie :
Naam van koshuis / losieshuis: .................…………………………………………………………..........................
Adres van koshuis / losieshuis: ..........................................................................................................................
………………………………………………………………...........................................…………………………………...
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die koshuis of losieshuis geleë is.)
2. Bedrag van losies per jaar wat betaal moet word .........................................................
(Heg bewys aan van die bedrag betaalbaar en dat die persoon wat bystand benodig, akkommodasie huur.)
3. (a) Is die skool wat bygewoon word / staan te word deur die persoon wat bystand benodig, die naaste skool?
* Ja /Nee
(b) Indien nie
(i) Wat is die afstand tussen die woonplek van die persoon wat bystand benodig en die naaste skool? ................
(ii) Is daar openbare vervoer direk van die woonplek van die persoon wat bystand benodig en die naaste skool
beskikbaar? * Ja /Nee
(iii) Indien die persoon wat bystand benodig nie by die naaste skool geakkommodeer kan word nie, dui aan
waarom nie:
Die naaste skool is vol
of
Die persoon wat bystand benodig het spesiale behoeftes, naamlik
................................................................................................................................................................
4. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer:
.............................................................................................
Naam van bank: ………………............……………...………
Takkode : ………..........................................................…...
Rekeningnommer: …………………..………..…………..…...
III. Bystand ten opsigte van aankoop van skooldrag:
Indien bystand benodig word ten opsigte van die aankoop van skooldrag, vul die volgende in:
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede
van skool te bevestig)
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van
persoon of instansie te bevestig)
J 946
Department of Justice and Constitutional Development Page 7
1. Vereis die skool wat bygewoon word / staan te word deur die persoon wat bystand benodig die dra van skooldrag?
* Ja /Nee
2. Indien ja, bedrag benodig vir skooldrag per jaar: ............................................
(Heg bewys van die bedrag betaalbaar aan en dat van die persoon wat bystand benodig, vereis word om skooldrag te dra.)
3. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer:
...........................................................................................
Naam van bank: ………………............……………..………
Takkode: ……….........................................................…...
Rekeningnommer: …………………..………………………...
IV. Bystand ten opsigte van vervoer:
Indien bystand benodig word ten opsigte van vervoer, vul die volgende in:
1. Wyse van vervoer gebruik te word deur die persoon wat bystand benodig: ……………….....................................
2. Besonderhede van instansie / persoon wat vervoer verskaf: …………………………………………………………
3. Afstand tussen woonplek van die persoon wat bystand benodig en skool waar onderrig aangebied word:
...................................................
4. Bedrag wat vir vervoer betaal moet word vir die jaar: ….........…………….
(Heg bewys van die bedrag aan en van die feit dat die persoon wat bystand benodig, van hierdie wyse van vervoer gebruik
maak.)
5. Bly die persoon wat bystand benodig in ‘n skoolkoshuis? * Ja /Nee
6. (a) Is die skool bygewoon /staan te word die naaste skool? * Ja /Nee
(b) Indien nie, waarom nie:
Die naaste skool is vol
of
Die persoon wat bystand verlang, het spesiale behoeftes, naamlik
.................................................................................................................................................................
7. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer:
.........................................................................................
Naam van bank: ………………............………...…………
Takkode: ………......................................................…...
Rekeningnommer: …………………..………………...…...
______________________________________________ ______________________
Handtekening van applikant of die persoon wat vorm Datum
invul namens die persoon wat bystand benodig
C.3 BYSTAND TEN OPSIGTE VAN VERDERE ONDERWYS (Reg 7)
I. Bystand ten opsigte van skoolgelde:-
Indien bystand benodig word ten opsigte van skoolgelde, vul die volgende in:
1. Jaar ten opsigte waarvoor bystand benodig word: ………………………………………………….….........
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van
persoon of instansie te bevestig)
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van
persoon of instansie te bevestig)
J 946
Department of Justice and Constitutional Development Page 8
2. Besonderhede van Skool
(a) Naam van Skool: …………….............................................................................................................................
(b) Adres van Skool: ……………..........................................................................................................................
………………………………..……………………...........................................…………………………………...
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die skool geleë is.)
3. Totale bedrag van skoolgelde betaalbaar aan die skool: ...........................................................
(Heg bewys van registrasie by skool aan en van die bedrag betaalbaar aan die skool. Dui aan of die bedrag per jaar of temyn
betaalbaar is.)
4. Bankbesonderhede van die skool in wie se bankrekening die geld betaal moet word :
Naam van Rekeninghouer:
..........................................................................................
Naam van bank: ………………............………………..……
Takkode: ……….........................................................…...
Rekeningnommer: …………………..…………………....…..
II. Bystand ten opsigte van akkommodasie:
Indien bystand benodig word ten opsigte van akkommodasie, vul die volgende in:
1. Besonderhede van plek van akkommodasie :
Naam van koshuis / losieshuis: .................…………………………………………………………..........................
Adres van koshuis / losieshuis: ...............................................................................................................................
………………………………………………………………...........................................…………………………………...
(Dui die fisiese adres aan, met ander woorde, waar die koshuis of losieshuis geleë is.)
2. Bedrag van losies per jaar wat betaal moet word .........................................................
(Heg bewys van die bedrag betaalbaar aan en dat die persoon wat bystand benodig, akkommodasie huur.)
3. (a) Is die skool wat bygewoon word/staan te word deur die persoon wat bystand benodig,die naaste skool?
* Ja /Nee
(b) Indien nie
(i) Wat is die afstand tussen die woonplek van die persoon wat bystand benodig en die naaste skool?
.................................
(ii) Is daar openbare vervoer direk van die woonplek van die persoon wat bystand benodig en die naaste skool
beskikbaar?.......................................................................................................................* Ja /Nee
(iii) Indien die persoon wat bystand benodig nie by die naaste skool geakkommodeer kan word nie, dui aan
waarom nie:
Die naaste skool is vol
of
Die persoon wat bystand benodig, het spesiale behoeftes, naamlik
.................................................................................................................................................................
4. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer:
...........................................................................................
Naam van bank: ………………............………………..……
Takkode: ……….........................................................…...
Rekeningnommer: …………………..………………….........
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van
persoon of instansie te bevestig)
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede
van skool te bevestig)
J 946
Department of Justice and Constitutional Development Page 9
III. Bystand ten opsigte van aankoop van skooldrag:
Indien bystand benodig word ten opsigte van die aankoop van skooldrag, vul die volgende in:
1. Vereis die skool wat bygewoon word / staan te word deur die persoon wat bystand benodig die dra van skooldrag?
* Ja /Nee
2. Indien ja, bedrag benodig vir skooldrag per jaar:..................................................
(Heg bewys van die bedrag betaalbaar aan en dat van die persoon wat bystand benodig, vereis word om skooldrag te dra.)
3. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer:
..........................................................................................
Naam van bank: ………………............……………….……
Takkode: ………........................................................…...
Rekeningnommer: …………………..…………………..…..
IV. Bystand ten opsigte van vervoer:
Indien bystand benodig word ten opsigte van vervoer gedoen word, vul die volgende in:
1. Wyse van vervoer gebruik te word deur die persoon wat bystand benodig: ……………………............................
2. Besonderhede van instansie / persoon wat vervoer verskaf: ……………………………………………………………
3. Afstand tussen woonplek van die persoon wat bystand benodig en die skool waar onderrig aangebied word:
...................................................
4. Bedrag wat vir vervoer betaal moet word vir die jaar: ……………….
(Heg bewys van die bedrag aan en van die feit dat die persoon wat bystand benodig, van hierdie wyse van vervoer gebruik
maak.)
5. Bly die persoon wat bystand benodig in ‘n skoolkoshuis? * Ja /Nee
6. (a) Is die skool bygewoon / bygewoon staan te word die naaste skool? * Ja /Nee
(b) Indien nie, waarom nie:
Die naaste skool is vol
of
Die persoon wat die bystand benodig het spesiale behoeftes, naamlik
................................................................................................................................................................
7. Bankbesonderhede van die instansie / persoon in wie se bankrekening die geld betaal moet word:
Naam van Rekeninghouer:
..........................................................................................
Naam van bank: ………………............……………….……
Takkode: ………........................................................…...
Rekeningnommer: …………………..………………...……..
____________________________________________ ______________________
Handtekening van applikant of die persoon wat vorm Datum
invul namens die persoon wat bystand benodig
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van persoon
of instansie te bevestig)
(Toepaslike bank moet bankstempel hier
aanbring om bank besonderhede van persoon
of instansie te bevestig)
J 946
Department of Justice and Constitutional Development Page 10
E. BESONDERHEDE VAN INKOMSTE VAN LEDE VAN HUISHOUDING
Neem kennis dat dit nie nodig is om hierdie deel in te vul indien bystand ingevolge hierdie Regulasies voorheen aan die persoon wat
bystand benodig, verleen is nie.
Indien die spasie op hierdie bladsy nie voldoende is nie, voltooi die besonderhede op ‘n aparte bladsy/e en heg die bykomende bladsy by
hierdie vorm aan.
Besonderhede van inkomste van lede van huishouding:
(Dui aan of die inkomste ‘n pensioen, ‘n salaris, kommissie of seisoenaal is en indien dit seisoenaal is, verstrek besonderhede daarvan).
Lid 1:
Volle name en Van:
……………………….............……………………………..........................
ID no:
……………………….............…………………………….........................
Bruto jaarlikse
inkomste:
……………………….............……………………………..........................
Aard van inkomste:
……………………….............……………………………..........................
Verwantskap met
slagoffer:
……………………….............……………………………..........................
Lid 2:

Lid 3:

Department of Justice and Constitutional Development Page 11
Lid 4:
Volle name en Van:
……………………….............……………………………..........................
ID no:
……………………….............……………………………..........................
Bruto jaarlikse
inkomste:
……………………….............…………………………….........................
Aard van inkomste:
……………………….............…………………………….........................
Verwantskap met
slagoffer:
……………………….............……………………………..........................
F. SERTIFIKAAT
Ek, ………………………………………………………………………………………………………………., sertifiseer hierby dat
die inligting wat ek hierbo verskaf het, korrek en na my beste wete waar is. Ek gee hiermee toestemming dat die
Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling die korrektheid van enige van my stellings kan nagaan. Ek is
bewus dat ek vervolg kan word indien ek valse inligting gee.
______________________________________________ ______________________
Handtekening van applikant of persoon wat vorm Datum
invul namens die persoon wat bystand benodig
NOTA
Die aansoekvorm moet, na voltooiing, aan die toegewyde beampte voorgelê word
(a) elektronies by die volgende adres: TRCeducation@justice.gov.za; of
(b) per geregistreerde pos aan die volgende adres: Die Hoof: WVK Eenheid, Die Departement van Justisie en
Staatkundige Ontwikkeling, Privaatsak X81, Pretoria, 0001.