NOTAS / NOTES
1. Vorm CK2 moet in blokhoofletters geskryf wees of getik, steengedruk of gedruk wees in leesbare letters met swaar vaste swart ink, en in
drievoud ingedien word.
Form CK2 must be written in block capitals or be typewritten, lithographed or printed in legible characters with deep permanent
ink, and lodged in triplicate.
2. Vorm CK2 wat nie aan die vereistes van die Wet, regulasies of hierdie notas voldoen nie, sal verwerp word.
Form CK2 which does not comply with the requirements of the Act, regulations or these notes, will be rejected.
3. Geen geld is betaalbaar ten opsigte van veranderings in besonderhede onder DEEL B nie.
No fee is payable in respect of any changes in particulars under PART B.
4. Besonderhede wat nie verander nie. moet ook verstrek word.
Particulars which do not change should also be furnished.
5. Verandering(s) van krag vanaf die datum van registrasie of op datum aangedui.
Change(s) effective from date of registration or upon date indicated.
6. Waar 'n persoon namens 'n lid teken, moet volmag aangeheg word.
Where a person signs on behalf of a member, power of attorney must be attached.
7. Minderjarige kinders en ander handelingsonbevoegde persone moet deur hulle ouers, voogde of verteenwoordigers, na gelang van die
geval, bygestaan word en die hoedanigheid moet vermeld word.
Minor children and other persons under legal disability must be assisted by their parents, guardians or representatives as the case
may be, and the capacity must be stated.
8. Indien geen identiteitsdokument uitgereik is nie, moet 'n skriftelike verklaring tot dien effekte aangeheg word.
If no identity document has been issued, a written statement to this effect must be attached.
9. Vorm CK2A moet vir registrasie ingedien word indien veranderings plaasvind in die besonderhede van die rekeningkundige beampte, sy
adres, die posadres van die korporasie en die ligging van sy geregistreerde kantoor.
Form CK2A should be lodged for registration if changes occur in the particulars of the accounting officer, his address, the postal
address of the corporation and the situation of its registered office.
10. Besonderhede wat onder die opskrif "LEDE" verstrek moet word:
Particulars to be furnished under the heading "MEMBERS".
(1) (a) Van. (Indien regspersoon, meld naam en hoedanigheid en indien trustee, meld ook naam en besonderhede van testamentere
trust en indien 'n lid nomine officii as administrateur, eksekuteur, kurator ens. optree, meld hoedanigheid.)
(a) Surname.(If juristic person, mention name and capacity and if trustee, also mention name and particulars of
testamentary trust and if acting nomine officii as trustee, administrator, executor, curator, etc. state capacity.)
(b) Volle voorname
(b) Full forenames.
(2) Identiteitsnommer. ((i) Indien geen identiteitsdokument uitgereik is nie, verstrek geboortedatum en sien par.8 hierbo.) (ii) Indien
regspersoon, meld registrasienommer.)
Identity number. ((i) If no identity document has been issued, state date of birth and see par.8 above.) ((ii) If juristic
person, mention registration number.)
(3) Grootte van belang uitgedruk as 'n persentasie.
Size of interest expressed as a percentage.
(4) Besonderhede van bydrae en billike gelwaarde daarvan (indien van toepassing).
Particulars of contribution and fair monetary value thereof (if applicable).
(5) Woonadres / Residential address.
(6) Posadres / Postal address.
(7) Handtekening van lid of verteenwoordiger (waar van toepassing) en datum onderteken.
Signature of member or representative (where applicable) and date signed.
(8) Datum van verandering met aanduiding van item 1-6 van verander.
Date of change with indication of item 1-6 which changes.
LW: Indien daar 4 of minder lede is moet bladsye 1 en 2 voltooi word. Bladsy 3 moet slegs voltooi word indien daar meer as 4 lede is.
NB: If there are 4 or less members, pages 1 and 2 only need be completed . Page 3 need only be completed if there are more than 4
members.